Ons dek die Pretoria, Centurion en Midrand area

Vinnige, Betroubare Toestel Herstel.

Ons herstel — yskaste, wasmasjiene, oonde en meer.

Kom ons kry jou yskas, w/m ens. reggemaak

Vinnige Vrae en Antwoorde

Wat kos die herstel?

Die herstelkoste hang af van die presiese fout en enige onderdele wat benodig word.

Ons diagnoseer eers die probleem op die perseel en verskaf daarna ’n duidelike kwotasie voordat enige herstelwerk gedoen word.

Is die R450 vooruit betaalbaar?

Die R450 dek die professionele diagnose, om te bepaal wat die probleem is.


Indien die kwotasie nie aanvaar word nie, is die diagnosefooi van toepassing.

Kan julle nie oor WhatsApp kwoteer nie?

Ongelukkig kan toestelprobleme nie akkuraat gekwoteer word sonder ’n inspeksie nie.

Baie probleme lyk soortgelyk, maar het heeltemal verskillende oorsake.

Ons diagnoseer eers behoorlik voordat ons kwoteer om onnodige kostes te vermy.

Wat Ons Kliënte Te Sê Het